
The Enneagram & mindfulness for relationship well-being
Click the play button below
Renier Cronje was the guest on the Calm, Clear & Helpful podcast, hosted by award-winning journalist Mariette Snyman.

Leer meer oor die Enneagram persoonlikheidsstelsel in Afrikaans
Hier is 4 kort gesprekke van ongeveer 10min elk wat Eloise Cupido met Renier gevoer het op RSG.
Gesprek 1: Inleiding tot the Enneagram persoonlikheids-stelsel en oorsig oor al 9 nommers:
Gesprek 2: Aksie-intelligensie groep (8, 9 & 1) – die behoefte aan beheer:
Gesprek 3: Gevoels-intelligensie groep (2, 3 & 4) – die behoefte aan aanvaarding:
Gesprek 4: Denk-intelligensie groep (5, 6 & 7) – die behoefte aan sekuriteit:

Hoekom breek jonger paartjies maklik op?
Carla Burg van PretoriaFM gesels met Renier oor die Enneagram-persoonlikheidspatrone en hoe dit uitspeel binne die kits-aanlynwêreld van ons tyd.
